Modulekode | EOW 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | Oorsig van faktore wat die uitvoerbaarheid van voorgenome ontwikkelings beïnvloed. Gedetailleerde finansiële lewensvatbaarheidstudies van verskillende tipes eiendomsontwikkelings. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | EOW 710 GS |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Konstruksie-ekonomie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App